Saartjie se kliek (#11)【電子書籍】[ Bettie Naud? ]

   

<p>Saartjie gaan deur ’n moeilike tydjie ? haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees ’n verhaal oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet ’n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en ’n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei tot rampspoedige ? en lagwekkende! ? gevolge vir albei partye. Hierna besluit die rabbedoe met die helderblou o? en pikswart hare sy moet opmaak vir al haar kattewaad deur ’n goeie daad te doen en sonskyn in iemand se lewe te bring. Dit is egter makliker ges? as gedaan en gaan dalk ’n baie groot opoffering van Saartjie verg.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

  • 商品価格:758円
  • レビュー件数:0件
  • レビュー平均:0(5点満点)